1 Kronieke 2:3 Bybel vir Almal (ABA)

Juda en sy Kanaänitiese vrou Bat-Sua het drie seuns gehad. Hulle name was Er, Onan en Sela. Die Here het kwaad geword vir die oudste seun, Er, en die Here het hom laat sterf.

1 Kronieke 2

1 Kronieke 2:2-12