1 Kronieke 17:16 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Dawid het ingegaan in die tempel-tent en hy het voor die verbondskis gaan lê. Hy het gesê: “Here God, ek en my familie is nie belangrik nie. Hoekom het U so baie vir my gedoen?

1 Kronieke 17

1 Kronieke 17:7-21