1 Kronieke 14:3-7 Bybel vir Almal (ABA)

3. Dawid het met nog vroue in Jerusalem getrou en hy het nog seuns en dogters gekry.

4. Hier is die name van die kinders van Dawid wat in Jerusalem gebore is: Sammua, Sobab, Natan, Salomo,

5. Jibgar, Elisua, Elpelet,

6. Noga, Nefeg, Jafija,

7. Elisama, Beëljada en Elifelet.

1 Kronieke 14