1 Korintiërs 2:11 Bybel vir Almal (ABA)

Wie ken die dinge wat ’n mens dink? Net die gees van die mens ken dit. Dit is ook so by God: Niemand ken die dinge wat God dink nie, net God se Gees ken dit.

1 Korintiërs 2

1 Korintiërs 2:8-16