1 Korintiërs 15:43 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense begrawe ’n liggaam wat lelik is, maar God laat ’n liggaam lewe wat mooi is. Die mense begrawe ’n liggaam wat swak is, maar God laat ’n liggaam lewe wat sterk is.

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:42-47