1 Korintiërs 12:30 Bybel vir Almal (ABA)

Almal het nie die genadegawe om ander mense gesond te maak nie. Almal praat nie in tale nie. Almal kan nie tolk wat die mense sê wat in tale praat nie.

1 Korintiërs 12

1 Korintiërs 12:27-31