1 Konings 2:15 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê Adonia: “Jy weet dat ek koning sou geword het en dat al die Israeliete dit aanvaar het. Maar die Here het iets anders laat gebeur, my broer het koning geword.

1 Konings 2

1 Konings 2:5-19