1 Konings 11:41-43 Bybel vir Almal (ABA)

41. Al die ander dinge wat Salomo gedoen het, en sy wysheid, is geskryf in die dagboek van Salomo.

42. Salomo was 40 jaar lank koning in Jerusalem oor die hele Israel.

43. Salomo het gesterf, en hulle het hom begrawe in die stad van sy pa Dawid. Salomo se seun Rehabeam het koning geword ná Salomo.

1 Konings 11