1 Konings 10:6 Bybel vir Almal (ABA)

Sy het vir die koning gesê: “Ek het in my land gehoor van die dinge wat jy alles doen en ek het gehoor van jou wysheid. Dit is alles waar.

1 Konings 10

1 Konings 10:1-14