1 Konings 1:42 Bybel vir Almal (ABA)

Terwyl Joab gepraat het, het Jonatan seun van die priester Abjatar daar aangekom. Adonia het gesê: “Kom nader, jy is ’n belangrike man en jy sal goeie nuus bring.”

1 Konings 1

1 Konings 1:32-43