Spreuke 8:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Dit is Wysheid self wat roep,dit is Insig wat haar stem laat hoor.

2. Op die hoogtes langs die pad,by die kruispaaie, gaan sy staan,

Spreuke 8