Spreuke 6:33-34 Afrikaans 1983 (AFR83)

33. Hy sal slae op die lyf loop en verneder word,sy skande sal nooit uitgewis word nie.

34. Die woede van die vrou se man is 'n gloeiende vuur,sy wraak ken nie perke nie;

Spreuke 6