Spreuke 6:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. As jy vir iemand borg gestaan het, my seun,as jy jou verbind het vir 'n ander,

2. verstrik geraak het deur wat jy gesê heten vasgevang is deur jou eie woorde,

3. doen dan dít, my seun,en red jouself só as jy in 'n ander se mag beland het:gaan soebat hom, gaan pleit by hom;

Spreuke 6