Spreuke 31:24-27 Afrikaans 1983 (AFR83)

24. Sy maak klere en verkoop dit,sy lewer gordels aan die handelaars.

25. Alles aan haar spreek van 'n sterk en edel persoonlikheid;sy ken geen kommer oor die toekoms nie.

26. As sy praat, is dit met wysheid;as sy leiding gee, is dit met liefde.

27. Sy hou goeie toesig oor haar huishouding;lui is sy nie.

Spreuke 31