Spreuke 27:24-26 Afrikaans 1983 (AFR83)

24. Rykdom hou nie vir altyd nie;selfs koninklike mag is nie blywend nie.

25. As daar van die gras hooi gemaak is, die veld weer groen worden die voer uit die berge ingebring is,

26. sal die skape jou klere voorsienen die bokke sorg vir die koopprys van 'n stuk grond.

Spreuke 27