Spreuke 26:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Iemand wat 'n kwaai hond sommer aan die ore pak,so is iemand wat woedend instorm in 'n rusie wat hom nie aangaan nie.

Spreuke 26

Spreuke 26:8-18