30. Ek het by 'n lui mens se land verbygestap,by 'n onverstandige mens se wingerd:
31. dit was heeltemal oortrek van die onkruid,toegegroei onder die bossies,en die klipmuur was omgeval.
32. Toe ek dit sien, het ek daaroor nagedinken daar iets uit geleer:
33. nog 'n bietjie slaap, nog 'n bietjie sluimer,nog 'n bietjie handevou om te slaap,