Spreuke 24:27-29 Afrikaans 1983 (AFR83)

27. Sit eers jou werk buite aan die gangen bewerk jou lande; daarna kan jy huis bou.

28. Moenie teen jou naaste getuig as hy jou nie rede gegee het nie;moenie mense mislei met wat jy sê nie.

29. Moenie sê: “Soos hy aan my gedoen het, sal ek aan hom doen,ek sal hom terugbetaal vir wat hy gedoen het” nie.

Spreuke 24