Spreuke 22:10-12 Afrikaans 1983 (AFR83)

10. As jy 'n ligsinnige mens wegjaag, hou die rusies open kom die getwis en beledigings tot 'n end.

11. Wie daarop prys stel om opreg te wees en vriendelik te praat,het selfs die koning tot vriend.

12. Die Here sorg dat die regte insig behoue bly;Hy sorg dat die woorde van 'n onbetroubare mens geen uitwerking het nie.

Spreuke 22