Spreuke 21:5-8 Afrikaans 1983 (AFR83)

5. Wat hardwerkende mense beplan, is nuttig,maar elkeen wat oorhaastig is, stuur af op gebrek.

6. Skatte wat met bedrog versamel is,verdwyn in die wind en bring die dood.

7. Die geweld van goddelose mense vernietig hulleself,want hulle weier om reg te doen.

8. 'n Slegte mens loop krom paaie;'n eerbare mens tree eerlik op.

Spreuke 21