Spreuke 21:28-30 Afrikaans 1983 (AFR83)

28. 'n Vals getuie gaan sy dood tegemoet.'n Betroubare getuie se getuienis het betekenis.

29. 'n Slegte mens gee voor dat hy weet wat hy doen;'n eerlike mens bly by die koers wat hy gekies het.

30. Teenoor die Here geld geen menslike wysheid, insig of besluit nie.

Spreuke 21