1. Die selfsugtige mens lewe net vir homself,hy verwerp alle oorlegpleging.
2. Die dwaas stel nie belang in insig nie,hy wil net sy eie opinie bekend maak.
3. Waar daar goddeloosheid kom, kom daar krenkende optrede,en saam met die belediging kom die skande.