Spreuke 1:14-16 Afrikaans 1983 (AFR83)

14. Jy kan deel in die buit,dit sal ons almal s'n wees.”

15. Moenie met hulle saamgaan nie, my seun,bly van hulle pad af;

16. hulle is daarop uit om kwaad te doen,hulle wil gaan moord pleeg.

Spreuke 1