Sagaria 8:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here die Almagtige: Ek is hartstogtelik begaan oor Sion, Ek het woedend geword vir sy vyande, so begaan is Ek oor hom.

Sagaria 8

Sagaria 8:1-3