Romeine 6:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die sonde moet nie meer baas wees oor julle nie, want julle staan nie onder die wet van Moses nie, maar onder die genade.

Romeine 6

Romeine 6:8-23