Romeine 14:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

As jy met wat jy eet, jou broer aanstoot gee, leef jy nie meer volgens die liefde nie. Moenie deur wat jy eet, iemand vir wie Christus gesterf het, laat verlore gaan nie.

Romeine 14

Romeine 14:10-23