Romeine 10:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Broers, my hartewens en my gebed tot God vir my volk is dat hulle gered word,

2. want ek kan van hulle getuig dat hulle vol ywer vir God is, maar sonder die regte insig.

Romeine 10