Rigters 6:39 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê hy vir God: “Moet asseblief nie vir my kwaad word nie! Ek wil nog 'n keer iets vra. Laat my tog net nog een toets met die vlieswol toe: net die wol moet droog wees, terwyl daar oral op die grond dou is.”

Rigters 6

Rigters 6:38-40