Toe U uit Seïr gekom het, Here,toe U uit die veld van Edom opgetrek het,het die aarde gebewe,het die hemel reën gegee:die wolke het strome water gegee.