Rigters 5:30-31 Afrikaans 1983 (AFR83)

30. ‘Hulle het 'n groot buit in die hande gekry,hulle verdeel dit:'n meisie of twee vir elke soldaat;gekleurde klere as buit vir Sisera;gekleurde weefwerk as buit,gekleurde doeke vir my nek,dit is die buit!’

31. “Mag al u vyande so omkom, Here,maar mag dié wat vir U liefhet,wees soos die son wat in sy volle krag skyn.”Daarna was daar veertig jaar lank vrede in die land.

Rigters 5