Rigters 4:23-24 Afrikaans 1983 (AFR83)

23. Daardie dag het God vir koning Jabin van Kanaän voor die Israeliete verneder

24. en hulle het al hoe meer die oorhand oor hom gekry totdat hulle hom vernietig het.

Rigters 4