Rigters 21:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wat kan ons doen om vrouens te kry vir dié uit Benjamin wat oorgebly het? Ons het 'n eed voor die Here afgelê dat ons nie ons dogters met hulle sal laat trou nie.”

Rigters 21

Rigters 21:1-17