Rigters 16:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die leiers van die Filistyne het bymekaargekom om 'n groot offer te bring vir hulle god Dagon en om fees te vier. Hulle het gesê:“Ons god het ons vyand Simson in ons mag oorgegee.”

Rigters 16

Rigters 16:19-27