Rigters 15:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Ruk later, in die koringoestyd, het Simson vir sy vrou gaan kuier en 'n bokkie saamgevat. Hy het gesê: “Ek wil by my vrou gaan slaap.”Maar haar pa wou hom nie toelaat nie.

Rigters 15

Rigters 15:1-6