Rigters 14:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar sy ouers vra vir hom: “Is daar nie onder jou familie of onder al jou volksgenote 'n vrou nie dat jy na die heidene, die Filistyne, toe moet gaan om te trou?”Simson het vir sy pa gesê: “Kry haar vir my, want ek hou van haar.”

Rigters 14

Rigters 14:1-4