Rigters 13:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe vat Manoag die bokkie, en hy sit dit saam met 'n graanoffer op 'n klip as offer vir die Here. Terwyl Manoag en sy vrou staan en kyk, het die Here 'n wonder laat gebeur.

Rigters 13

Rigters 13:17-25