Rigters 12:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jefta het hulle geantwoord: “Ek en my manskappe was in 'n ernstige stryd gewikkel met die Ammoniete, en ek het julle hulp ingeroep. Maar julle het my nie uit hulle mag kom red nie.

Rigters 12

Rigters 12:1-3