Psalms 43:3-5 Afrikaans 1983 (AFR83)

3. Stuur u lig en u waarheid dat dié my leien my bring na u heilige berg,na u woning!

4. Laat my ingaan na die altaar van God,die God oor wie ek wil jubel en juig,dat ek U kan loof met die lier,o God, my God!

5. Waarom is ek so in vertwyfelingen waarom kerm ek so?Vertrou op God!Ja, ek sal weer vir Hom 'n loflied sing.Hy is my helper en my God!

Psalms 43