5. Laat jou lewe aan die Here ooren vertrou op Hom; Hy sal sorg.
6. Hy sal jou onskuld laat deurbreek soos die son,jou reg soos die helder lig van die middag.
7. Daarom moet jy in stilte op die Here vertrouen jou nie ontstel oor die voorspoedige lewe van 'n skelm nie.
8. Moenie kwaad word nie, laat staan die woede,moet jou nie ontstel nie: dit bring net ellende.
9. Die skelms sal uitgeroei word,maar dié wat hulle vertroue in die Here stel,sal in besit bly van die land.