38. Dié wat hulle teen die Here verset,word voor die voet uitgewis,die toekoms van die goddeloses word afgesny,
39. maar die regverdiges word deur die Here gered.Hy is hulle toevlug in tyd van nood.
40. Die Here help hulle en Hy bevry hulle,Hy bevry hulle van die slegte mense en red hulle,want hulle skuil by Hom.