Psalms 33:16-18 Afrikaans 1983 (AFR83)

16. Dit is nie deur 'n groot leër dat 'n koning wen nie,en nie deur groot krag dat 'n held behoue uitkom nie.

17. Dit is nie waar dat die perd die oorwinning geeen dat sy groot krag redding bring nie.

18. Dit is die Here wat sorg vir dié wat Hom eer,vir dié wat op sy mag vertrou

Psalms 33