Psalms 3:3-7 Afrikaans 1983 (AFR83)

3. Daar is talle wat van my sê:“Van God kom daar vir hom geen hulp nie!” Sela

4. Maar U, Here, beskerm my aan alle kante,U herstel my eer en aansien.

5. As ek na die Here roep,antwoord Hy my van sy heilige berg af. Sela

6. As ek gaan lê, slaap ek goed;ek word ook weer wakker,want die Here sorg vir my.

7. Ek is nie bang vir tienduisende mensewat van alle kante af op my toesak nie.

Psalms 3