Psalms 148:1-4 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Prys die Here!Prys die Here vanuit die hemele,prys Hom in die hoë hemel!

2. Prys Hom, alle engele,prys Hom, alle hemelwesens!

3. Prys Hom, son en maan,prys Hom, alle sterre!

4. Prys Hom, hoogste hemele,en waters in die hoë hemelruim!

Psalms 148