Psalms 145:19-21 Afrikaans 1983 (AFR83)

19. Aan dié wat Hom dien, gee Hy wat hulle vra,Hy hoor as hulle om hulp roep, en Hy red hulle.

20. Die Here beskerm almal wat Hom liefhet,maar al die goddeloses verdelg Hy.

21. Ek sal die lof van die Here verkondig.Laat al wat leef, sy heilige Naam vir altyd prys.

Psalms 145