Psalms 139:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Vir die koorleier. Van Dawid. 'n Psalm.Here, U sien dwarsdeur my,U ken my.

2. Of ek sit en of ek opstaan, U weet dit,U ken my gedagtes nog voordat hulle by my opkom.

3. Of ek reis en of ek oorbly, U bepaal dit,U is met al my paaie goed bekend.

Psalms 139