Psalms 11:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Vir die koorleier. Van Dawid.Ek skuil by die Here.Hoe durf julle vir my sê:“Vlug na die berge toe soos 'n voël!

2. Kyk, die goddeloses span hulle boë,en hulle lê aan met die pyl op die snaar;hulle staan reg om uit die donkerdie opregtes van hart te tref.

Psalms 11