Psalms 104:13-15 Afrikaans 1983 (AFR83)

13. Uit die hemel laat U dit op die berge reën,die aarde word versadig deur die reën wat U gee.

14. U laat gras uitspruit vir die diere,en groen plante vir die menssodat hy sy kos uit die aarde kan kry:

15. wyn om mense se harte bly te maak,olie om die gesig te versorg,kos om die mens nuwe krag te gee.

Psalms 104