Psalms 100:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83) 'n Dankpsalm.Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Dien die Here met blydskap!Kom voor Hom met gejubel!