Prediker 1:1-4 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Woorde van die Prediker, seun van Dawid en koning in Jerusalem.

2. Alles kom tot niks, sê die Prediker, tot niks.

3. Wat kry die mens vir sy geswoeg,sy geswoeg in hierdie wêreld?

4. Geslagte kom en geslagte gaan,maar die wêreld bly altyd dieselfde.

Prediker 1