Obadja 1:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dieselfde Israeliete wat in ballingskap weggevoer is,sal Kanaän in besit neem tot by Sarfat;die mense van Jerusalem wat nou ballinge in Sefarad is,sal die stede in die Suidland in besit neem.

Obadja 1

Obadja 1:11-21